NG Kerk Upington-oos

Roadhouse

Beskrywing

Ons beplan weer n Roadhouse vir vrydag 14 Augustus. Ons wil 100 braaivleis etes verkoop wat bestaan uit: tjop, wors, spek en kaas paptert en n noedel-wortelslaai @R60
EN
4 Hoender-etes vuurgebraaide hoender (flatty) 2kg met n slaai @ R170 (ete vir 4)
Whatsapp asb bestelling by Kobus Blaauw 072 385 4420.
Bestellings eindig donderdag 13 Augustus om 15:00. Of tot voorraad hou. Kobus sal jul weer n bestel nr gee en etes word weer by saal opgelaai met regte geld in n sakkie of koevert met bestelnommer daarin of bewys van eft betaling. Kan vanaf 16:00 tot 17:45 afgehaal word.
MAAK ASB SEKER DAT JUL WEL N BESTELNR VAN KOBUS ONTVANG, ANDERS BETEKEN DIT DAT JOU BESTELLING NIE AFGEHANDEL IS NIE
Ons wag opgewonde op jul ondersteuning

Waar en wanneer

14/08/2020

12:00 am - 6:00 am

NG Kerk Upington-oos

Kaart

Loading Map....