Plek: NG Kerk Oos Konsistorie Onderwerp: Wil jy graag die goeie nuus van Jesus Christus met ander deel, maar jy is nie seker hoe nie, of miskien het jy nie die vrymoedigheid nie. In hierdie seminar sal jy ‘n eenvoudige manier leer hoe om dit te doen en ook hoe dit met vrymoedigheid te doen. Onderwerpe wat behandel word, is: Bywoning is gratis, maar inhoud is nie goedkoop nie. Bring saam: ‘n notaboek en pen.
08/04/2022 - 09/04/2022
6:00 pm - 9:00 pm
NG Kerk Upington-oos